Verwysings

Hier is kort “snippets” wat ek al gelees het en waarvan ek die verwysing wil bêre “for future reference”.

Jung (1933)  het groot geword as ‘n Lutheraan en het skerp kritiek gelewer teenoor die verlies van belydenis (confession) in die Protestantse tradisie.  Volgens Jung, wanneer ‘n persoon se “self-awareness” ontwikkel, ontwikkel die vermoeë om dinge geheim te hou ook; wat die vorming van skuld en skuldgevoelens veroorsaak, met gepaardgaande behoefte aan ‘n “confessor”.  Jung sê: “the Protestant is left to God alone… he has to digest his sins by himself” (p 48).  Vir Jung het die moderne pastorale terapeute die priesters se rol as “confessors” vervang.

Uit Faiver et al. (2000) die volgende…

Narramore (1974b) sê religieuse leiers misbruik temas van “vrees vir straf, verlies aan self-waarde en vrees van verwerping” om spesifieke gedrag by lidmate te veroorsaak.  Narramore se dis ‘n misbruik van, wat hy noem, “inapropriate guilt”.

… vervolg

Bibliografie:

  1. Jung C.G. (1933). Modern man in search of a soul.
  2. Faiver, C.M., O’Brien, E.M. & Ingersoll, R.E., (2000). Religion, guilt and mental health. Journal of Counseling and Development, 78, pp.155-161.
  3. Narramore S.B. (1974a). Guilt: Where theology and psychology meet?  Journal of Psychology and Theology, 2,  pp.18-25.
  4. Narramore, S.B., (1974b). Guilt: Christian motivation or neurotic masochism. Journal of Psychology and Theology, 2, pp.182-89.
  5. DiePienaars.co.za
  6. Credit to Mrakoslava for the Header Image

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s