dis alles genade

Toe ek bedank het by my vorige werk, het ek die volgende boodskappies gekry.  Mag ek hierdie “veertjies” in my hoed sit?  Ek is net baie dankbaar dat ek, of dan die gehalte van my werk so ‘n “legacy” kon los …

We won’t get a “name” again; lets just try and get half a “name“.

Vandat “naam” weg is, val alles uit mekaar… niemand wil verantwoordelikheid vat vir goeters wat moet gebeur nie.

If you take him away from us, I’ll kill you.

I wish I could superglue you to your position and only “unglue” you when the time comes for you to move up the ranks of the organisational ladder, which is a dream deferred.

Dit is net ‘n GROOT verlies vir ons.  Jy het geweldig baie bereik en gedoen en dit word waardeer.  ‘n Opregte dankie uit ons harte en ons wens jou sterkte toe met jou loopbaan in die toekoms.

All the best, you will be greatly missed especially by me,  you may not realize the contribution you have made in the organization… let me take this opportunity to let you know.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s