cogito ergo sum

Jy’t seker al afgelei ek hou van dink, van filosofeer-dink, van Descartes se dink.

Nou, ou Descartes het hierdie stelling gemaak in ‘n tyd toe die eksistensialisme-debat hoogty gevier het; in sy Discourse on Method (1637).  Sy argument het gegaan oor die non-existence van alle dinge?  En so gaan hy toe voort: “Does it now follow that I too do not exist? No: if I convinced myself of something then I certainly existed. But there is a deceiver of supreme power and cunning who is deliberately and constantly deceiving me. In that case I too undoubtedly exist, if he is deceiving me; and let him deceive me as much as he can, he will never bring it about that I am nothing so long as I think that I am something.”1  So kom Descartes toe by cogito ergo sum, want reken hy, al sou iemand my probeer mislei dat ek my misgis en eintlik nie bestaan nie, sou ek in elk geval moes bestaan om so mislei te kan word.  So as jy wonder of jy bestaan, bestaan jy want jy wonder daaroor…  “the very act of doubting one’s own existence serves as proof of the reality of one’s own existence“. 

Lekker né?  Dis hoekom ek hou van filosfeer; van partykeer sommer net nonsens praat!

One response to “cogito ergo sum

  1. Ek wil baie graag jou insae hê rondom lyfstraf wat in skole afgeskaf is…wil baie graag volgende week daaroor praat. Ek het jou ‘hoe om goeie ouer te wees” en ‘dissipline’ oor die afgelope 3 weke op die radio gedeel met die luisteraars….ek het jou blad erkenning gegee, want jou siening is absoluut lynreg met wat my persoonlike sienings is…ek het jou ‘n epos gestuur, ek hoop dit was in orde met jou??? Ek hoor baie graag van jou. Rooikop

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s