Hoekom steun ek nie die NG Kerk se besluit oor Selfdegeslag verhoudings nie

Na my blog oor die Algemen Sinoide (AS) van die NG Kerk se besluit oor selfdegeslag verhoudings (oftewel, “gays” / ng kerkhomoseksualiteit), is ek omtrent gekruisig en het presies gebeur waarteen ek dit het – naamlik dat hierdie besluit mense in kampe gooi: vir en teen (terwyl ek meen daar is meer as net “vir” en “teen”).  Kom ek gee dus ‘n bietjie meer breedvoering ‘n verduideliking van my standpunt.

Lees voort