Sayings of the king of Bapetikosweti

Politieke Kommentaar in Sunday Times (30/12/2012)

Ek lees in die Sunday Times van 30/12/2012 hierdie stukkie politieke kommentaar en wil dit graag deel met ander (en bêre).  Aangesien ek dit nie kon “share” deur sosiale media nie, plaas ek sommer hierdie “screenshot”.  Soos iemand anders ook opgemerk het: is hy dan nie president van die hele Suid-Afrika nie; swart EN wit?  Dis ook dieselfde JZ wat onlangs ‘n beraad vir kohesie gehou het…..shame!  Soos Hogarth in dieselfde uitgawe skryf: Zuma het pas 2012 se toekenning vir “Mampara van die jaar” gewen, en hy is al klaar weer besig om sy “claim” te vestig vir Mampara 2013.  As hy so begin, gaan hy moeilik geklop word.  Wag, hier is die artikel…

politieke kommentaar

Politieke kommentaar (Sunday Times)

###

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s