2012 in review – ‘n Terugblik

Dis die laaste dag van 2012 en WordPress stuur gewoonlik hierdie opsommng vna jou blog-jaar.  ‘n Mens wil-wil dit sommer weggooi, die “delete” knoppie druk….en dan kyk jy tog, uit nusskierigheid, wat het gebeur.  Dis nou die tweeede jaar at ek dit lees en elke keer is ek verras met die uitslae.  Dis veral interressant watter ou blogs steeds die meeste gelees word.  Dit is die onderwerpe wat gesoek word.  Dalk moet ek hulle gaan lees en seker maak hulle is steeds op datum.  Ons wêreld en opinies beweeg teen so ‘n vinnige pas deur die dae, maande en jare, dat wat jy vandag dink en sê, môre heeltemal uit pas kan wees.

 

The WordPress.com stats helper monkeys prepared a 2012 annual report for this blog.

Here’s an excerpt:

600 people reached the top of Mt. Everest in 2012. This blog got about 8,500 views in 2012. If every person who reached the top of Mt. Everest viewed this blog, it would have taken 14 years to get that many views.

Click here to see the complete report.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s