Kort opmerkings oor die nuutste nuus

Sommer ‘n paar vinnige opmerkings oor die nuutste in die nuus:

1. NZ beindruk my toe minder as wat ek gedink het. Oftewel, ons kan baie trots wees op wat ons reggekry het met die sokker in 2010. Terloops, wie dink julle gaan wen?

2. Met die reaksie van ons swart broers op juju se haatspraak uitspraak, is ek (wat eintlik ‘n aartsoptimis is), skielik heelwat minder optimisties oor die vreedsame toekoms in ons land! Is daar iemand wat my weer wil opbeur?

3. Net nog 2 weke en die grootste nagmerrie (M dissertasie) is klaar, oor en verby! Ek ruik nou al die einde…

2 responses to “Kort opmerkings oor die nuutste nuus

  1. Al wat ek kan sê oor die punt 2 is dat die stille meerderheid gematig is – dis altyd histeriese en haatdraende kleiner groepe wat ‘n groot geraas maak.
    Hoop maar dis opbeurend.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s