Ek Glo!

  Die Apostoliese Geloofsbelydenis

Die 12 artikels waarin EK GLO…

  1. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde;
  2. en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
  3. wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria;
  4. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;
  5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
  6. opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
  7. vanwaar Hy sal kom om te oordeel, die wat nog lewe, en die wat reeds gesterf het.
  8. ek glo in die Heilige Gees;
  9. ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
  10. die vergewing van sondes;
  11. die opstanding van die vlees (liggaam)
  12. en ’n ewige lewe.
AMEN

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s