Koppie Chocolate koek

Vinnigste sjokolade koek ever.

4 eetl meel
4 eetl suiker
2 eetl kakao
1 eier
3 eetl melk
3 eetl olie
2 eetl choc chips
“knertsie” vanilla
1 groot beker (mikrogolf veilig)

  1. Voeg droë bestanddele bymekaar in die beker. 
  2. Whisk die eier, en voeg by droë bestanddele 
  3. Meng melk olie bymekaar en voeg by mengsel
  4. Voeg choc chips by
  5. Mikrogolf vir 3 min teen 1000W (vol krag)
  6. Laat afkoel en …… EET

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s