Nandos & Julius

Net gedink hierdie bekende advertensie is die moeite werd om te bêre vir die nageslag!

Maar ek sien ook dat daar ‘n FB group is wat Julius ‘n “boks” noem.  Nou, ek is self nie baie lief vir hom nie, maar die ekstreme muur grafiti wat op die groep geplaas is, is skrikwekkend.  Net gewonder hoe gaan ons die mooi land met al sy mooi mense versoen kry as dit die trant van beledigings is wat na vyande geslinger word. 

Jy hoef nie van die man te hou nie, maar leer Jesus dan nie vir ons om nie net ons naaste/vriende lief te hê nie, maar ook ons vyande; ja, seën hulle!

En moenie sê maar hy’t begin, of hy hou daarmee aan nie.  Dan behoort ons mos “groter” te wees en nie die haatspraak voort te sit nie?

Ek kan maar net bid dat ons ruimte vir mekaar sal ontwikkel, al is ons teestaanders op die politieke front.  Dis steeds ‘n wonderlike land met geleenthede, verskeidenheid en ‘n vibe wat jy nêrens kry nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s