Pannekoek

Girl van die suburbs vra in ‘n koement na bietjie hulp met pannekoek.  Wel girl, hier’s ten minste ‘n resep:

  • 4 eiers
  • 1 lt water
  • 1 kp olie
  • 2 koppies meel
  • 4 teelp bakpoeier
  • 1 teelp sout
  1. Meng al die nat beatanddele saam.
  2. Sif die droe bestanddele saam.
  3. Meng die twee saam
  4. Maak solank ‘n pan warm op so 3 – 4 (uit 6).
  5. Olie die pan net vir die eerste pannekoek
  6. Gooi omtrnet ‘n soplepel deeg in ‘n pan, rol dit oral in en bak tot die pannekoek los kom van die pan.
  7. Flip dit oor en bak tot goud brein
  8. Sit intussen ‘n tert bak op ‘n pot met water wat kook en gooi die pannekoeke daarin om warm te bly.  Gooi so elke nou en dan ‘n knertsie botter op dat hulle nie uitdroog nie; en natuurlik kaneel-suiker (of nie as jy sout pannekoeke wil maak).

Sie daar!

One response to “Pannekoek

  1. Jitte dankie!! Ek print hom opslag! Om een of ander rede kon ek nog nie ‘n resep (buiten my ma sin wat 50 liter deeg op ‘n slag maak) aan die hande kry nie! Dankie!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s