google jouself

LOL, het julle al julself ge-google?  Dis scary en snaaks.

Die scary part is as jy besef watter inligting daar oor jouself op die i-net is.  Ek was nog altyd redelik privaat met my profiles, maar selfs net op die links kan ‘n mens nogal ‘n profile skep van ‘n persoon – wat sy/haar belangstellings is, wat doen hulle, wat besoek hulle.  Geen wonder besighede betaal miljoene vir inligting uit profiles, emails en inligting wat uit cookies beskikbaar is.

All I can say!  Be afraid be very afraid.  Nee wag, nou klink ek fobies.  Eintlik maar net; wees versigtig wat jy pos; hetsy dit fb, blogs of waarook al is.  Is dit OK as ander (ook die HR van die pos waarvoor jy pas aansoek gedoen het) dit sien?

3 responses to “google jouself

  1. Ek het myself gaan “google”, Net twee plekke. Die een het ek gaan delete en die ander een geen nie juis informasie nie🙂 miskien is dit maar omdat ek die meeste van my goed op die internet onder Zee doen…
    Nou dat ek daaraan dink, Skype of FB het nie daar opgekom nie🙂

    Ek dink is is nog bietjie “safe”🙂

    Like

  2. Om te blog onder my eie naam, is inderdaad gevaarlik! … Ek noem myself maar jonk en roekeloos en se steeds meeste van die goed wat ek dink.

    Ek wil my ook verbeel dat iemand met integriteit nie hoef bekommerd te wees WIE haar blogs, kommentaar, posts ens lees nie… Maar selfs ek het geskrik vir die TE oophartige comment wat ek wragtag onder my naam EN van gepos het op ‘n website een keer. Het heeltemal van hom vergeet tot ek myself gegoogle het.

    Like

  3. Pingback: babelse verwarring « ekke dink

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s