babelse verwarring

Na aanleiding van cara se post oor afrikaans en engelse blogs en posts, wonder ek toe nou hoe ons in 2 tale kan post.

Een manier is om in 2 kolomme in beide tale te post – maar ek dink dit gaan te veeleisend wees om al ons kreatiewe blogs, skielik tegnies te versorg in engels

‘n Ander manier is om soms in engels te blog. 

‘n Derde manier is om vertaaldienste se skakels te los.  Maar ai, dis waar die titel vandaan kom, want ek gaan vat toe mos die vorige post oor “jou naam google” en vertaal dit mos toe… hiers die resultaat en kyk of julle kop-of-stert verstaan.

lol, have your all thyselves ge-google?  it’s scary and funny.

the scary part is if you be aware of which information there over yourself on the i-just is.  i has been still always quite private with my profiles, but even only on the to the left can ‘a human rather ‘a profile create of ‘a person – that/what she/his/her interests is, which does they/them/their, that/what visit they/them/their.  no wonder businesses pay millions for information out profiles, emails and information that/what out cookies is available.

all i can say!  be afraid be very afraid.  no . wait, now/narrow sound i fobies.  to tell the truth but just; be caution which you mail; whether it fb, blogs or waarook all is.  is it ok as other (also the hr of the mail for which you be appropriate aansoek have done) it see?

Skakels na online vertaaldienste is:

wat maar net weer bewys – artifical intelligense is, wel , artificial.  Sonder konteks en interpretasie, kan ‘n masjien dit nie ordentlik doen nie!

One response to “babelse verwarring

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s