hoe red ek my huwelik

ek sien hierdie soek term word op my “dashboard” gelys !

So jammer daardie persoon het nie ‘n koement gelos of gevra om gekontak te word nie.  Ek sou só graag wou help as ek kan!

Maar intussen hoor ek die fliek, “Fireproof” gaan daaroor.   Neem hom uit en gaan sit saam met jou man/vrou en kyk daarna.  Ek gaan die naweek!

3 responses to “hoe red ek my huwelik

  1. Ek kry HEELTYD soortgelyke huwelik-bekommernis search terms op my blog! Ook ma’s wat bekommerd is oor hulle kinders, soek dikwels vir raad.

    Like

  2. Trou met jou beste maat en maak net dood seker as hy kinders en jy het kinders dat altwee partye mekaar se kinders sal aanvaar as hulle eie. Dis baie baie belangrik

    Like

Lewer kommentaar