ai die da (2)

sommer net so vinnige koement oor die moddergooiery die afgelope tyd.  Zille is ewe skuldig om so ‘n “onder die belt” opmerking te maak oor JZee se vrouens en VIGS.  Dit het met haar bloggerol uit te waai. 

Opponeer sy beleid as amptelike opposisie, nie “onder die belt” nie.  Of is daar niks met sy regering/beleid verkeerd nie?

Ag en ou malema-se-ma-vir-jou-grênma; wie luister nog na hom en sy maatjies se gekuif?

2 responses to “ai die da (2)

  1. Ja, die opposisie is daar om die regerende party se foute uit te wys, maar ek dink hulle behoort tog meer as 50% van hulle tyd te spandeer aan konstruktiewe kritiek en die oorbring van hulle eie beleid om te wys dat hulle ‘n beter alternatief het. Wat het Zuma se vroue nou eintlik met ons uit te waai, behalwe wat hulle ons kos?

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s