Vadersdag 2008

Kort gedagtes wat ek gepreek het op Vadersdag 2008 om te bêre in argiewe.

Inleiding

  • Gee erkenning aan die pa’s as
      – broodwinners
      – as “beskermers” van hulle gesinne/huise
    [wys “dis lekker om ‘n man te wees” ppt]
  • Vaders na God se hart – belangrike eienskappe
      –  liefde
      –  geloof
      –  “Ek en my huis” (Jos 24). Prioesterlike funksie van pa’s.
  • Man-wees al meer in gerdrang
      –  negatiewe beeld in media (coach potatoes, one-night standers, onbetroubaar, beer-drinking, cheers ens)
      –  feminisme beweging se invloed op “pa-wees”
      –  Navorsing statistiek ” Is Pa’s nog nodig vandag?”
      –  Statistiek in Indië / China: Nie armoede wat misdaad veroorsaak nie, maar verbrokkelde sosiale strukure
  • Hoe lyk ‘n “regte” pa dan?

Pa na God se Hart

  • Maria & Josef se verhaal; elkeen se rol
  • God het ook ‘n “pa” gesoek vir Sy Seun
  • … wat liefdevol is
    –  sy houding jeens Maria wat “ontrou”(?) was t.s.v. sy “regte”
    –  Jesus na regte nie sy seun nie, maar neem Hom aan as sy eie
  • … wat toegewyd is
    –  hy is gehoorsaam (trou, Egipte, Bethlehem)
    –  hy het geloof (gaan na Egipte na ‘n opdrag; gaan terug na ‘n opdrag)
  • … wat geestelik verantwoordelikheid kan vat
    –  besoek tempel gereed
    –  2 ander seuns work ook dissipels
    –  laat ‘n “legacy” (Mal 2:16)

Hoe kan ons lyk/wees?

  • Liefdevol
    –  ons moet ons vrouens onvoorwaardelik lief hê (Gal 5). 
    –  Dis ‘n opdrag, nie ‘n gevoel nie
  • Toegewyd
    –  Gehoorsaam wees
    –  Geloof hê (Koning-Priester-Profeet)
  • Geestelike verantwoordelikheid
    –  Integriteit is “waar niemand sien nie”
    –  Leef geloof uit
    –  Jaag na sukses?  Wat is sukses?  Sukses is nié geld nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s