Afrikaans op WikiPedia

Ek lees op Matthew Buckland se web dat Jimmy Wales, stiger van WikiPedia, in SA gepraat het oor sy nuwe projek.  Wat my veral geintereseer het was die volgende aanhaling aan die einde:

South African languages still small on Wikipedia

Wales said the biggest South African language, excluding English, was Afrikaans with only 8 000 entries. The other South African languages were small with a mere 107 entries in Zulu or 78 posts in Xhosa.

WikiPedia

Wikipedia facts & stats, 2007

  • Wales said that by the end of 2007 there were now more than 2-million Wikipedia articles in english now, but that this is less than 1/3 of the wikipedia content.
  • German and French are two big growing languages with more than 500,000 articles each.
  • Wikipedia spent around US$1-millon last year, and will spend about $2,3-million this year. Most of this comes from small donations and is a tiny amount of money if you think of the influence Wikipedia has on the world.
  • Wales says that according to Alexa, Wikipedia is now the 8th most popular website in the world.
  • Even in countries like Iran, Wikipedia is the 14th most popular site.
  • Despite Wikipedia being one of the world’s top ten biggest websites, it only has 10 fulltime positions, with most of the work done by volunteers all around the world.

Wat sê die ou?  Dat ons meer Afrikaanse artikels op WikiPedia moet pos?  Met plesier meneer.  Ek’t gedog ons maak ons bydraes maar gewoonlik in Engels sodat ‘n groter gemeenkap dit kan lees, maar as hy(hulle) dit in ander tale wil hê; geen probleem.  Dog, ek moet sê, hoe lief ek ook vir Afrikaans is, wil ek eerder hê die wêreld moet my bydraes verstaan!  Dit irriteer my nogal as ek ‘n artikel soek, en ek kry ‘n Franse antwoord en kry dit nie verstaanbaar vertaal nie.

So, wat sê julle: Sal ons Afrikaanse bydraes begin maak op WikiPedia?  Terloops, julle weet dis juis die konsep van WikiPedia né, dat gewone sterflinge soos ek en jy bydraes kan maak; selfs korreksies kan aanbring.  Dit is die hele wiki-ding; collaboration.  Met wiki hoef mens nie meer html boffins en webmeesters te wees om te kan “publish” nie.

Of wil ons eerder in Engels skryf en ons bydraes se leserstal uitbrei?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s