Leierlose Suid-Afrika

Ja, so lees ek Llewellyn Kriel se blog oor sy indrukke van die formidabele Madiba.  Ek moet sê, ek sou graag die man wou ontmoet.  Na “Long walk to Freedom“, het ek ook die idee gekry dié man is in ‘n klas van sy eie.  Lees gerus Kriel se blog hier.

Ek haal egter net sy slot paragraaf of 2 aan, want ek dink dis ons probleem vandag:

The two most powerful men in the country are sniffing each other’s arse like puppies. Reconciliation and harmony have been actively replaced by division and racism. And all around are the power junkies squabbling and squawking like crows on a rubbish dump. At and since Polokwane they’ve shown how rabid they really are. Were it not for our sports teams I wonder where we’d be. Probably just as scared and distrusting and desperate as we are now — but with less to cheer about. These are times for leaders, not bleeders.Surely there has to be another Nelson Rolihlahla Mandela out there. Whatever your colour, your creed, your gender, your income, your education — if you’re a leader, a real leader, kiddo, we need you now. And there’s an elderly man in Houghton who’d be glad to give you a few tips, I’m sure. He gave me some I’ll never forget.

Ons land beleef talle krisisse.  Miskien is die een ding wat Eskom aan ons gemaak het, is dit om ons bewus te maak van hoeveel krisisse ons land rêrig het.  Maar die “leierloos”-krisis is nou rêrig erg.  Thabo Mbeki kan nie opstaan en sy rug styf maak nie, want hy’s streng gesproke nie meer die leier nie.  Jacob Zuma kan/wil nie sy rug styf maak nie, want wat kan ‘n man nou eintlik sê wat tans aangekla word van korrupsie?

Triomphant Jacob Zuma   Thabo Mbeki in parliament

Daarom wil ek Llewellyn se slot opmerking beaam: Enige persoon wat ‘n ware leier is; wil jy nie asb Uniegebou toe gaan nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s