My bLog herdoop

Ek het vandag my blog se naam en beskrywing verander.  Was sommer net lus om ‘n bietjie minder boring te wees as die dag toe ek die blog begin het.  Was al wat ek toe aan kon dink (My eKerk).  Daar is egter ‘n ander rêrige eKerk, en ek dink nie net oor kerk-wees nie.

Nou is dit my philosophia.  Het nog altyd daarvan gehou om te dink, en te redeneer, en te krap.  Nie dat ek noodwendig al die “skills” hiervoor het nie (my filosofiese studente-pêlle het my gereeld ore aan gesit :->), maar tog lekker.  Toe onthou ek ook vir René Descartes: cogito ergo sum .  Descartes se argument is gebou op die instantiation beginsel:

The instantiation principle is a concept in philosophy that states that if something has a property, then necessarily that “something” must exist. For it not to exist would be a property without an essence, which is impossible.

For example, an apple is red. Here, the apple is the essence and the property is red. The instantiation principle implies that it is meaningless to say that “the apple is red, but the apple doesn’t exist”. The apple must exist for it to be red. 

Note that the apple doesn’t have to physically exist – It can simply be a conception in one’s mind. 

….. then thinking is a property of a thing. One cannot have “thinking” (the property) without a “thinking thing” (essence). Therefore, a thinking thing must exist, and this Descartes holds to be himself.
(
Aangehaal van WikiPedia)

So dis wat die blog gaan wees (wel, dit was dit nogal al die tyd) – my gedagtes oor allerhande dinge waaroor ek dink. 

Wat sê julle?  Hoeveel ?????, daarom is ek, kan julle aan dink.   Soos byv:

Ek begeer, daarom is ek;
Politici: Ek lieg, daarom is ek

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s