“Flaw” in ons demokrasie

Die onderonsie in die parlement die afgelope wek het my skielik laat besef dat 
ons ‘n ernstige “flaw” het in ons demokrasie?

As die Speaker aangewys word deur die lede van die parlement, verg dit nie baie logika om te aanvaar dat die Speaker die keuse van die meerderheidsparty gaan wees nie. Maar dis nog OK.  Die probleem kom in wanneer presies dit gebeur wat die week gebeur het met die DA se vraag oor Manto.  Omdat haar kollegas/partygenote is, is dit onmoontlik vir haar om onpartydig te wees; met die gevolg dat sy ‘n gewone vraag as “onparlementêr” uitgooi omdat die taal nie geskik sou wees vir die parlement nie.  Soos die DA, wil ek ook graag weet wat was “offensive language” in die vraag.  Die volgende is dat hy uitgegjaag word, en nou geskors is.

As die voorsittende beampte van die parlement, het die speaker dus die reg om alle anti-regering sake uit te “rule”, wat dan mos die hele demokrasie van die parlement ‘n grap maak!  Is daar ‘n hoër liggaam as die parlement of die Speaker?  Waarheen sal die DA kan appelleer?  Dalk die Grondwelike hof?

Of verstaan ek iets hier glad nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s