Ek het ongelukkig (of dalk was dit “gelukkig”) meeste van my preke verloor so paar jaar gelede, in ‘n pc-crash natuurlik. Ook maar goed sê ek, want sommige van daai preke kan ek nie eens publiseer nie – te kontekstueel (en soms te moralisties
).
Hier is egter ‘n paar van my nuweres.
0 Responses to “Preke”