Die Kerkbode rapporteer onlangs dat die GKSA hul ‘n dwarsklap gegee het rondom voortgaande ekumeniese verhoudinge en dat dit nou slegter gaan as ooit tussen die twee kerke. Blykbaar oor die “gevaar” van dwaalleer wat deur die verhouding met die NGK in die GKSA kan insluip. Toegegee, dit is ‘n bietjie “far fetched”; ek meen, die GKSA het immers genoeg “wagters op die mure” wat dit sal kan voorkom….maar tog; tog het ek gevoel: NGK, julle het mos nou daarvoor gevra! Dis mos nou gewoon die konsekwensie van ‘n twyfelagtige ondersoek-proses tydens die Ferdi Muller-sage; die konsekwensie van uitsprake en boeke wat deur vooraanstaande teoloë van die NGK geskryf word waaroor die kerk as liggaam dood stil is; te veel vreemde stemme uit die kerk. Te veel mense het gewonder oor die geldigheid van die ondersoek; van “buddies’ wat mede-”buddies” ondersoek, ens. En ons ken mos maar die ou gesegde: “waar daar ‘n rokie is, is daar mos maar ‘n ou vuurtjie wat broei“.
onlangse gedinkery
my Bladsye
- cogito ergo sum
- dis alles genade
- English
- Pensees / Gedagtes / Snippets
- Preke
- 3 Chairs Series – Bruce Wilkenson
- 4 Waarhede vir die huwelik
- God werk tsv mense…
- Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan
- Kersfees nooi ons uit tot nuwe geloof (advent)
- Morele verval
- Ons behou alleen deur weg te gee
- Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie!
- Vadersdag 2004
- Vreemde Wêreld
- lyding ly tot selfondersoek en groei
- Verwysings
- Wie’s ek
almanak
top tien
Blog Stats
- 19,067 hits
onlangse kommentaar