Archive for December, 2011

31
Dec
11

Die Woord van God

Ek lees vanoggend die Bybel op my Smart Phone (Slim Foon) terwyl ek nog snoesig in die bed lê, en net voor ek af sit, vang my oog iets op die onder-ent van die skerm.

Lees aan ‘Die Woord van God’

30
Dec
11

SAners se Bestuursvermoë

Ek lees vanoggend kouevuur se blog “Die pad terug en die GP-blond“.  Dit het my sommer geïnspireer om ook my frustrasie te lug oor die flippen bestuursvermoëns van te veel SAners.

Lees aan ‘SAners se Bestuursvermoë’

29
Dec
11

Everyting works out to our good…..

Everything Works Together for our good (Rom 8:39): “And we know that in all things God works for the good of those who love Him” ….this is such a well known cliché that sometimes we do not recognize the enormous promise contained in it. 

Continue reading here…..

Afrikaans version here ….

29
Dec
11

The will of God

Without doubt, one of the most difficult things about being a  Christian is to find, understand and know the will of God. But in a certain sense, it is not all that difficult.  As I understand it know… (and this is definitely not the final word about it, for we can never stop thinking about it and discussing it), there is an “easy” and a “difficult”  side to knowing the will of God. 

Continue reading here….

Afrikaans version is here

 

28
Dec
11

Self-condemnation and self-forgiveness

I have been asked to translate some of my blogs.  So here comes…..

At present I am reading a book entitled “Om uit genade te leef” by Malan Nel, which is a great blessing and comfort to me.  I (we all) struggle to forgive ourselves. Actually, we also struggle to forgive others! I have often wondered what connection there is between these two.

Read more….

26
Dec
11

Wanneer is Jesus regtig gebore?

Daar is verskeie weergawes van wanneer Jesus nou regtig gebore is…..maar origens aanvaar meeste mense dat Jesus nie noodwendig 25 Desember gebore is nie.  Sommige (meesal Israel-waarheid aanhangers) meen egter dat 25 Desember nie heeltemaal so ‘n neutrale datum is nie, maar eintlik afkomstig is van ‘n heidense fees en daarom vier diegene nie kersfees saam met die res van die wêreld nie.

Lees aan ‘Wanneer is Jesus regtig gebore?’

06
Dec
11

Inhoud van ons geloof

Ek is nogal ‘n voorstaander daarvoor dat die inhoud van ons geloof duidelik gedefinieer, verwoord moet word.  Want dis in ‘n sekere sin maklik om te sê ek glo…..maar presies WAT glo jy?  Soos ‘n Nederlandse teoloog, Bram Tack, in Kerk Informatie skryf: “Christelijk geloof staat of valt met de inhoud“.  So, wat is die inhoud van ons geloof?

Lees aan ‘Inhoud van ons geloof’

03
Dec
11

Kerk nie meer missioner nie …?

Ek luister vanoggend na ‘n praatjie waar Prof J van Bruggen van Nederland praat oor sy siening dat die kerk gebuk gaan onder die virus van ‘n minderwaardigheidsgevoel.  Sy gevolgtrekking is verder dat die kerk ook eintlik nêrens die opdrag gekry het om missionêr te wees nie, nie as kerk/gemeente nie, maar christene wel.

Lees aan ‘Kerk nie meer missioner nie …?’




Voer jou epos adres in om in te skryf tot hierdie blog en jy sal kennis kry van my nuwe blogs

Join 59 other followers

almanak

December 2011
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

wie dink saam

Blog Stats

  • 19,067 hits

argiewe

tags


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 59 other followers