16
Sep
09

nuwe bloedrivier

Ek lees in ‘n brief in die Beeld van ‘n ene dr Ben de Klerk dat ons weer ‘n bloedrivier kan doen.

Asseblief, behoede my dit!!!!!  Van wanneer af is God “net aan die kant van wit mense”?  Was Bloedrivier ‘n heilige oorlog?  Jammer om julle teleur te stel, maar tussen die “heilige oorlog” tydperk en vandag het Jesus gekom en die “uitverkore volk” uitgebrei na ‘n universele “volk” – elkeen wat Jesus Christus aangeneem het, het die REG om kind van God genoem te word.  En ek dink ook nie Bloedrivier was ‘n oorwinning van wit oor swart per se nie. 

Maar wag, ek het al hieroor geblog!  “Suffice to say”, ek hoop nie wittes hoop op ‘n nuwe bloedrivier nie!

Terloops, al die briewe teen Nico Smith bevestig presies my punt in die vorige blog!


0 Responses to “nuwe bloedrivier”



  1. No Comments Yet

Leave a Reply




almanak

September 2009
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

wie dink saam

Blog Stats

  • 3,970 hits

argiewe

tags