Ek lees vandag in die koerant dat die, kom ons noem hulle almal sommer die non-Afrikane, woes geirriteerd is/raak met die vuvuzelas (Kunz). Een joernalis vra sommer vir Sepp Blater om dit te verban! Ander meen dis om soos teen ‘n 12de span te speel.
Archive for June, 2009
21
Jun
09
Vuvuzelas en die non-Afrikane
16
Jun
09
Pannekoek
Girl van die suburbs vra in ‘n koement na bietjie hulp met pannekoek. Wel girl, hier’s ten minste ‘n resep:
- 4 eiers
- 1 lt water
- 1 kp olie
- 2 koppies meel
- 4 teelp bakpoeier
- 1 teelp sout
- Meng al die nat beatanddele saam.
- Sif die droe bestanddele saam.
- Meng die twee saam
- Maak solank ‘n pan warm op so 3 – 4 (uit 6).
- Olie die pan net vir die eerste pannekoek
- Gooi omtrnet ‘n soplepel deeg in ‘n pan, rol dit oral in en bak tot die pannekoek los kom van die pan.
- Flip dit oor en bak tot goud brein
- Sit intussen ‘n tert bak op ‘n pot met water wat kook en gooi die pannekoeke daarin om warm te bly. Gooi so elke nou en dan ‘n knertsie botter op dat hulle nie uitdroog nie; en natuurlik kaneel-suiker (of nie as jy sout pannekoeke wil maak).
Sie daar!
07
Jun
09
paar resepte om te hou
Ek maak elke sondag oggend muffins vir my gesin. Kry vanoggend hierdie lekker resep by ChrisM Continue reading ‘paar resepte om te hou’
onlangse kommentaar