Comments on: Regstellende Aksie

By: mykopop
Ek het verstaan dat die mense van die struggle ‘n nie-rassige samelewing wou gehad het.  Daarom het ek ook Ja gestem in die referendum, in 1983 dink ek.  Hoekom dit toe so lank gevat het tot in 1993 weet ek nie.  Tog lyk dit ook dit was nie lank genoeg om gelyke regte vir almal te verskans nie.

Ek is nie besonder beïndruk met die storie rondom Diederik in 7de Laan nie. Ja, in die storie is hy verkeerd, maar mense kan dalk vergeet dis net dit – ‘n storie – en dan veralgemeen en reken alle blankes handhaaf so ‘n houding.

Daardie Afro-Americans van jou, het party van hulle nie darem Afro-haarstyle nie?