Ek het die verduideliking agter regstellende aksie verstaan, en ek kon daarmee saam leef die afgelope 14 jr. Sommige situasies meer bizarre toegepas as ander, maar nogtans verstaanbaar.
Maar ek raak almeer geirriteerd met RA omdat ek eerlikwaar dink… Continue reading ‘Regstellende Aksie’
onlangse kommentaar