ek sien hierdie soek term word op my “dashboard” gelys !
So jammer daardie persoon het nie ‘n koement gelos of gevra om gekontak te word nie. Ek sou só graag wou help as ek kan!
Maar intussen hoor ek die fliek, “Fireproof” gaan daaroor. Neem hom uit en gaan sit saam met jou man/vrou en kyk daarna. Ek gaan die naweek!
Kyk, ek is nou nie getroud nie…. Maar ek het die dvd aangeskaf en dit was ‘n eye opener. Dit is regtig ‘n stunning fliek!
Ek kry HEELTYD soortgelyke huwelik-bekommernis search terms op my blog! Ook ma’s wat bekommerd is oor hulle kinders, soek dikwels vir raad.