Komaan bloggers, los bietjie jul komments op die volgende vrae asb:
- Kan julle vuisboek/blogging wikis doen van die werk af?
- Dink julle, werke/organisasie behoort internet toegang tot blogs/wikis/vuisboek te stop, of dalk beheer?
- Dink julle vuisboek/blogging wikis lewer ‘n bydrae tot jul organisasie se “kennisbestuur”? M.a.w. is daar waarde daarin vir ‘n organisasie om hul werknemers dit te laat doen?
- en laastens; omtrent hoeveel uur / dag spandeer julle (in werk tyd natuurlik) aan vuisboek/blogging/wikis?
- Is jy ‘n blogger of ‘n bestuurder?
Dankie! Groot dankie!
As jul gewonder het, ek moet nou daardie “policy” skryf en besluit.
onlangse kommentaar