Archive for May 11th, 2009

11
May
09

Mighty Men 09 : Getuienis

Ek het vanoggend ‘n lekker opsomming van die onlangse MMC 09 in Greytown gelees, een in die vorm van ‘n dagboek; geskryf deur Fred Berrington, sendeling in Mosambiek.  

Die een boodskap wat oom Angus tuisbring is: morele herstel in ons land! 

Ek plaas “Fred se dagboek” as opvolg op my blogs op die MMC (met sy toestemming).

Continue reading ‘Mighty Men 09 : Getuienis’




almanak

May 2009
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

wie dink saam

Blog Stats

  • 3,970 hits

argiewe

tags