Archive for May 7th, 2009

07
May
09

Voorhuwelikse Seks: Hoe vêr is te vêr

 Ek moes 2 jaar gelede vir die hoeveelste keer met jong mense dié vraag bespreek: hoe vêr is te vêr

Ek het onlangs op hierdie artikel afgekom en wens ek het dit 2 jaar gelede gekry.  Ek moet waarsku, die site is nie vir sissies nie; maar tog suiwer Christelik (sover ek gelees het).  Die vars perspektief waarmee hulle ‘n hele klomp taboe issues aanspreek, is nogal “refreshing“.  Gaan lees gerus hulle “What we stand for“.  Ek haal hierdie een aan oor voor-huwelikse verhoudings en hoop jongmense lees dit:

Continue reading ‘Voorhuwelikse Seks: Hoe vêr is te vêr’




almanak

May 2009
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

wie dink saam

Blog Stats

  • 3,970 hits

argiewe

tags