Wurmblikkie skryf ‘n kort post hieroor en se:
1. Dis mos nie sonde om ryk te wees nie. (Maak nie saak hoeveel mense ek uitbyt in die proses nie.)
2. My gesin kom eerste. (Selfs bo dit wat dit van my verwag om ‘n volgeling van Christus te wees.)
3. ‘n Algemene stagnasie in kerke, aangesien ons almal besig is om by selgroepe te ‘groei’. (Maar ons doen niks in die regte wêreld daar buite nie.)
Ek verskil oor 2 en 3. Ja, ek dink jy is te sinies.
onlangse kommentaar