Ai, dat ons dit so op ons sondagkoerant se voorlbad moes sien – nogal in sulke grafiese detail.
Ek het nie veel erg daarin of Joost skuldig is of nie (ek het nogal in sy onskuld geglo, maar weet deesdae nie meer nie). Wat my krap, en waaroor ek vandag wil blog, is:
onlangse kommentaar