Ek lees in ‘n artikel op Gereformeerd Afrikaans van Cas Vos, Teologie-dosent aan Tukkies, se vreemde opmerking dat die konsilie van Nicea (325) onomwonde gesê het dat Jesus Christus God is, en nié ‘n mens nie. Dis natuurlik gedeeltelik waar, gedeeltelik in die sin dat Nicea Jesus se Godheid wou beklemtoon, maar geensins probeer het om Jesus se mensheid te ontken nie. Die HK verduidelik die noodsaaklikheid van Jesus se mensheid baie mooi, maar die beste verduideliking van Jesus se 2-nature is te vinde by wyle Prof Willie Jonker. Lees aan ‘Jesus? God én/óf mens?’
Archive for September, 2007
11
Sep
07
Jesus? God én/óf mens?
07
Sep
07
“Flaw” in ons demokrasie
Die onderonsie in die parlement die afgelope wek het my skielik laat besef dat
ons ’n ernstige ”flaw” het in ons demokrasie?
Lees aan ‘“Flaw” in ons demokrasie’
Vandag se preek-tema was: ”Dis gevaarlik om kerk te mis“. Wel, dit was eerder ‘n geval van Dis gevaarlik om kerk toe te gaan!
Dis gevaarlik om kerk toe te gaan as : Lees aan ‘Dis gevaarlik om kerk toe te gaan’
onlangse kommentaar