In ‘n artikel op die web, The Mystery of Creaturely Otherness deur John M. Frame (afgelaai 15 Aug 2007 vanaf http://www.frame-poythress.org/frame_articles/Mystery.htm) maak die skrywer die volgende opmerkings: Lees aan ‘Hoekom het God geskep?’
Archive for Augustus 15th, 2007
15
Aug
07
Hoekom het God geskep?
15
Aug
07
Bybel Interpretasie
Die “kort” kritiek teen die teks-kritiese interpretasie-metode van die Bybel is gewoonlik dat hulle die Bybel weg-verklaar sodat daar uiteindelik niks meer normatief oor bly nie en die Bybel sodoende irrelevant raak. Hulle kritiek teenoor die meer konserwatiewe interpretasie is dat “ons” fundamentalisties is en die Bybel te letterlik neem. Lees aan ‘Bybel Interpretasie’
onlangse kommentaar